Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Likwidasie?

Likwidasie?
 
2009-06-11


DIE pretoleumreus Chevron, waarvan Caltex deel is, het met ’n hofgeding begin om Slabbert Burger Transport, wie se hoofkantoor op Wellington is, te laat likwideer.

Hulle brandstofskuld by Chevron beloop ongeveer R25 miljoen sê Brendan Nielsen van Butler Blanckenberg Prokureurs wat namens Chevron optree.

Die hofsaak het verlede Vrydag in die Kaapse Hooggeregshof begin, maar die saak is uitgestel tot 20 Augustus. Slabbert Burger beoog om die eis teen te staan en wou geen kommentaar lewer nie.


More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za