Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kliniek verhuis

Kliniek verhuis
 
2009-06-11


DIE Paarl Hospitaal se Verloskunde/Ginekologie Spesialiskliniek het amptelik op 8 Junie geopen. Dit was voorheen geleë by die TC Newman Daghospitaal.

Hierdie is die eerste van verskeie spesialisklinieke wat na Paarl Hospitaal sal skuif na die uitbreiding van die gebou, om dienslewering aan die gemeenskap te verbeter.

Dit sal verhoed dat kliniese personeel van een inrigting na ’n ander moet reis, en sal dus tyd bespaar.

Pasiënte word daaraan herinner dat die spesialiskliniek se dienste per afspraak is, en nie ’n gratis diens is nie. Pasiënte moet hul ID boekie, kliniekfooi, bewys van inkomste, mediese fondskaart en Allpay-kaartjie (staatspensionarisse) saambring.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za