Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Oudpolisieman weer vas

Oudpolisieman weer vas
 
2009-06-11


DIE bekende oud-polisieman van die Paarl, Nardie Groenewald, het die afgelope naweek weer agter tralies beland.

Groenewald is Vrydagnag met diesel betrap wat vermoedelik op La Roche-plaas in Franschhoek gesteel is.

’n Alarm is op hierdie plaas geaktiveer, waarna Groenewald op die perseel in sy voertuig aangetref is.

Twee maande gelede is Groenewald en sy broer, Jacques, in hegtenis geneem nadat gesteelde goedere in hul besit gevind is in sy woning in Bergrivier Boulevard.

Toe het hulle in die Paarl Landdroshof verskyn en is op borg vrygelaat.

Omdat Groenewald ten tyde van die beweerde misdaad op borg was, is die kanse skraal dat borg weer toegestaan sal word.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za