Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kuns Dagboek

Kuns Dagboek
 
2009-06-11


* Tree op. Valiant Swart kuier op Vrydag om 20:30 by Dorpstraat Restaurant Teater saam met Ollie Viljoen en die Mystic Boere-orkes. Kaartjies is R120. Besprekings vir vertonings kan gemaak word by 021-886- 6107 of per e-pos by info@dorpstraat.co.za.

* Art. An art exhibition by Jacques Dhont and Nicolaas Maritz can be viewed at The Gallery at Grande Provence, Franschhoek till 30 June.

* Naaimasjien. Die Naaimasjien met Sandra Prinsloo is vanaf 21 Julie tot 2 Augustus te sien by die Kunstekaap. Besprekings moet so gou as moontlik gedoen word by Computicket by 083-915-8000 of op hul web by www.computicket.com of Dial-a-Seat by 021-421-7695.

* Van Bulgarye tot Balke Toe. Ollie Viljoen en Stanislav Anguelov gaan saam musiek uit twee węrelddele verenig in een vertoning Saterdag 13 Junie om 20:30 by die Dorpstraat Restaurant Teater.

Die musiek beloof om te wissel tussen Klassiek Europees en Afrika Kontemporęr.

Die musikante neem jou deur talle land op ’n nostalgiese reis, laat jou voete jeuk en jou hart sing. Kaartjies is R100 en besprekings kan gemaak word by 021-886-6107 of per e-pos by info@dorps­ traat.co.za.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za