Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dit was nie 'n bom nie

Dit was nie 'n bom nie
 
2009-06-18


IN verlede week se Paarl Post is ’n foto gepubliseer van werknemers van Nedbank wat buite in die sonnetjie staan, glo weens ’n bomdreigement.

Ek wys daarop dat dit bloot weens ’n brandoefening was, dat die personeel buite gestaan het, en dat hulle minder as ’n kwartier buite was.

Die verkeerspolisie is vooraf ingelig en het die paaie afgesper sodat personeel veilig die pad kon oorsteek.Dalk moet die Paarl Post regte nuus gaan soek?

N Pieterse

Die Paarl Post betreur die fout weens foutiewe inligting wat aan ons verskaf is. - Red.




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za