* Art. An art exhibition by Jacques Dhont and Nicolaas Maritz can be viewed at The Gallery at Grande Provence, Franschhoek till 30 June.
* Kunsterapie. Presies wat is kunsterapie? Die Stellenbosch Kunsvereniging het vir Emma Willemse genooi om op 24 Junie om 17:30 in die Sasol Kunsmuseum oor die aard van kunsterapie en die toepassing daarvan in sielkundige en fisieke omstandighede te praat.
Sulke terapie kan help om kreatiewe blokkasies en struikelblokke te oorkom. Gratis toegang vir lede, R20 vir nie-lede. Verversings word aangebied.
* Hamlet by Night. On Saturday at 20:30 Peter Mitchell presents a melodious, lyrically driven collection of songs which are at once contemporary, yet retrospective, at the Dorp Street Theatre in Stellenbosch. Captivating from the first song, Hamlet by Night draws the listener in, focusing on Mitchell’s unique vocal character. Tickets cost R50 and bookings can be made at 021-886-6107 or at info@dorpstraat.co.za.
* Skrywer. Annelie Botes kom gesels oor haar nuwe roman, Thula-thula, by die Breytenbach-sentrum op 4 Julie om 19:00. Kaartjies is R50. Bespreek by 021-873-2786.
* Opera. Die Opera Ateljee van Kaapstad Opera is Sondag om 17:00 by Mooikelder, Herehuis, Paarl. Met ‘n program wat wissel van bekende Mozart en Bizet arias tot musiek uit blyspele soos Hairspray, belowe dit om ‘n onvergeetlike aand te wees!
Kaartjies is R50 (R30 vir studente en pensionarisse). Bespreek by Adri by 021-869 8787 of 082 7498936.