Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


HJS val vas teen slapende reus

HJS val vas teen slapende reus
 
2009-06-18

Jaco van Wyk

MET hul 23-19 oorwinning oor Hoër Jongenskool verlede Vrydag, het Paarl se slapende reus, Hoër Landbouskool Boland, gewys dat hulle nooit afgeskryf behoort te word nie.

Net soos hulle onlangs met Hoërskool Gimnasium gemaak het, het die manne van Agter-Paarl hul buurskooluitoorlę met ’n eenvoudige taktiek, naamlik: klipharde Landbouskool-rugby.

Landbou het ware veggees getoon om die Boishaaiers, een van die top-spanne in die land vanjaar, op hul tuisveld ore aan te sit.

Landbouskool se puntemaker was Tiaan Radyn (1 drie, 5 strafdoele en 1 doelskop).

HJS se puntemaker was Gavin Hauptfleisch (4 strafdoele). ’n Strafdrie was ook aan HJS toegeken.

Geen ander plaaslike skole was verlede naweek in aksie nie.


More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za