Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


St Stephen's hou piekniekdans

St Stephen's hou piekniekdans
 
2009-06-25


DIE St Stephen’s Anglikaanse Kerk hou op Vrydag 26 Junie om 20:00 ’n piekniekdans in die Huguenot Gemeenskapsaal.

Die Emeralds orkes sal by die geleentheid optree. Kaartjies is R70 en jy kan jou eie verversings of piekniekmandjie saam neem.

Navrae kan gedoen word by Roland Bastian by 021-862-2761 of 072-343-8851.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za