Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Raadslid oorlede

Raadslid oorlede
 
2005-08-18


’n PAARLSE stadsraadslid, Joan Pegram (66), is Dinsdagaand in Tygerberg Hospitaal oorlede aan nierversaking as gevolg van suikersiekte.

Raadslid Pegram was tien jaar raadslid vir Wyk 13 (Amstelhof), die laaste jare as deel van die ANC.

Sy laat haar man, Dennis, vier kinders, 11 kleinkinders en vier agterkleinkinders na. Die begrafnis is Saterdag 27 Augustus om 09:30 by die huis, en 10:30 uit die Ware Evangelie Kerk.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za