Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sport Dagboek

Sport Dagboek
 
2009-06-25


KLUBRUGBY

Saterdag: Young Peoples vs Primrose (Faurestraat); Paarl Rugbyklub vs Stellenbosch Corronations (Daljosafat D); Albions vs Franschhoek (Franschhoek); Rangers vs Kylemore (Dal B); Young Gardens vs Windmeul United (Gardens Park); Allandale vs Simondium (Allandale); Vineyards vs Riverstones (Dal C); Laer Paarl vs Young Standards (Daljosafat-stadion); Pêrel United vs Violets (Dal A); Wellington Rugbyklub vs Abottsdale (weg); Roses United vs Ceres (weg).

SKOLERUGBY

* New Orleans vier sy 25ste bestaansjaar met ’n o.16 sewes-toernooi Saterdag van 09:00 by die skool se velde.

* Hoër Landbouskool Boland neem van Saterdag deel aan die Cape Schools toernooi wat by Sacs aangebied word. Landbou speel teen Dale (27 Junie); Queens (29 Junie) en Selborne (1 Julie).

BOLAND KAVALIERS

Die Boland Kavaliers kom Saterdag te staan teen die Oostelike Provinsie Olifante (weg) in ’n vriendskaplike rugbywedstryd.

KRIEKET

* GMT Paarl-Oos hou Vrydag ’n bestuursvergadering om 17:00 by die Lapa by Allandale gevangenis. Kapteins asook senior spelers van al drie spanne moet teenwoordig wees by dié vergadering.

* Young Peoples Krieketklub is reeds besig met sy voorbereiding vir die komende krieketseisoen. Oefeninge vind plaas op Maandae en Woensdae vanaf 18:00 op Daljosafat. Kontak Harry by 083-956-3266, Edwin by 083-267-4195 of Lorenzo by 072-541-0675.

Die klub bied Saterdag 4 Julie “steak-platter” verkope aan te huis van Richard Davids (Bonapartelaan 25, Klein Parys) vanaf 12:00 teen R40/bord. Kontak 082-566-3055.

* Bergrivier Krieketklub nooi alle spelers en balangstellendes na funksies wat Saterdae gehou word by die klubhuis vanaf 09:30. Alle rugby sal op die grootskerm gewys word (verversings te koop). Kontak 084-772-1183.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za