Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Riverstones se voorspelers lê basis

Riverstones se voorspelers lê basis
 
2009-06-25


MET hul voorspelers in ’n verwoestende bui, het Riverstones Rugbyklub Saterdag vir Allandale met 24-11 geklop.

Riverstones se voorhoede het gewys waarom hulle so ’n gevreesde pak voorspelers het, met die haker Morné Hefca wat die bal menig male mooi gedra het in die rolmaalbewegings.

Riverstones se drieë is gedruk deur Jeremy van Neel, Devin Barnes, Francois Johannes en Divan Louw.

Chris Mouwers het met twee doelskoppe geslaag.

Riverstones se tweede span het 45-0 gewen en die derde span het 20-0 gewen.

Die klub hou Saterdag ’n piekniekdans te Allandale-saal teen R30.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za