Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Du Toit-familie

Du Toit-familie
 
2009-06-25


DIE Du Toit-familie se geskiedenis in Suid-Afrika is opgeteken in ’n nuwe boek getitel Diep Spore met heelwat Bolandse verwysings.

Die boek handel oor die stamvader Francois du Toit en sy gesin en nasate, waarheen hulle getrek het, hul deelname aan die afsetting van WA van der Stel, die GRA, deelname aan die Taalstryd, deelname aan oorloë, die Groot Trek. Du Toits wat diep spore getrap het, sluit in skrywers, digters en Bybelvertalers.

Die navorsing en die skryf van die boek het langer as dertig jaar geduur.

Die boek kan bestel word by FJ du Toit, Voortrekkerstraat 59, Philippolis, 9970 teen R190 posgeld ingesluit.

Vir navrae, kontak my by 072-642-2824 of 051-773-0349. Kobie du Toit




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za