Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarl Post uitstekend

Paarl Post uitstekend
 
2009-06-25


HIERMEE wil ek baie dankie sê aan Paarl Post wat my behulpsaam was met my probleme met die Werkloosheidsversekeringsfonds by die Departement Arbeid se Paarl-kantoor.

Julle was dadelik behulpsaam en het onmiddellik op my skrywe gereageer en dadelik begin navraag doen. Ook het julle al die opvolgwerk gedoen.

Ek waardeer julle hulp opreg, die professionele manier van die hantering van die klagte asook julle daaglikse terugvoer na my.

Baie, baie dankie. Dis ’n riem onder die hart om sulke goeie en flinke diens te kon kry.

Sonder julle ondersteuning weet ek nie of ek nou al my geld sou ontvang het nie.

Amanda Snyman




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za