Pinotage lyk belowend
2009-06-25
DERTIEN geselekteerde Pinotage tenk- en vatmonsters van die huidige oesjaar uit agt verskillende wyngebiede is verlede week by Doornbosch op Stellenbosch geproe om die gehalte van die 2009 oesjaar vir Pinotage wyne te evalueer. Die veelsydigheid van die Pinotage kultivar – Suid-Afrika se inheemsgekweekte rooiwyndruif – is weer eens beklemtoon. Kenners se konsensus was dat feitlik al die Pinotage wyne van baie goeie gehalte is hoewel daar heelwat wisseling in styl is, van volswaar tot prominente vrugtigheid en egalige sm
More
News
|