Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Doen so voort

Doen so voort
 
2009-06-25


IN hierdie tye van swak of geen diens, is dit fantasties om met iemand soos Jerome kennis te maak.

Daar in die Boulevard is ’n motorhandelaar, wat alhoewel die voertuig voetstoots verkoop word, nie skroom om foute te laat herstel nie.

Dit het hom ’n hele paar duisend rand gekos, maar hy het nie gehuiwer nie. Doen so voort, Jerome, ek sal gewis weer met jou besigheid doen.

André Burger




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za