Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gedenkplaat vir personeellede

Gedenkplaat vir personeellede
 
2009-07-02


DIE personeel van Groendal Primêr is tans besig om uit eerbewys, oud-onderwysers en personeellede se name op ’n gedenkplaat in die skool se voorportaal te plaas.

Dus wil ons hierdeur na familielede van afgestorwe personeellede uitreik en vra dat u die skool verwittig van die korrekte persoonlike besonderhede sodat ons u geliefdes en ons gewese kollegas se besonderhede op die gedenkplaat kan aanbring.

Ons hoop en vertrou dat u ons in dié verband van hulp sal wees om te verseker dat almal wat aan die skool verbonde was, op hierdie wyse onthou sal word.

Kontak my by 021-876-2448 of stuur ’n faks na 021-876-4777.

Sameega Khan




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za