Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kuns Dagboek

Kuns Dagboek
 
2009-07-02


* Vermaak. Die bekende sangeres Karen Zoid tree op 8 Julie om 20:30 by die Dorpstraat-teater op.

Kaartjies kos R120 en besprekings kan gedoen word by 021-886-6107 of per e-pos by info@dorpstraat.co.za.

* Music. The Red Bull Music Academy Taster, “A Third World Perspective” will take place at the Red Bull Studios in Cape Town from 1 to 5 July. For more information and for an application form, visit www.redbullmusicacademy.com.

* Doppers en Filistyne. Om sy eerste 30 jaar in die teater te vier, bied Eric Nobbs met trots op 17 Julie om 20:00 by die Breytenbach-sentrum op Wellington weer sy skreeusnaakse vertolking van CJ Langenhoven se Ou Stoffel Gieljam (Sagmoedige Neelsie se “neef”) aan, waarin hy sy rustige lewe op die plaas moet ruil vir die sonde en ergernis van ’n dorpslewe - net om sy vrou, Soetlief, wat agter die modes en die hoë lewe aan was, gelukkig te hou.

Kaartjies is R70 en besprekings kan gedoen word by 021-873-2786.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za