Royal Stars word 60
2009-07-09
DIE Royal Stars Kersfeesorkes nooi alle huidige en voormalige lede uit na die dankseggingsdiens om hul 60ste bestaansjaar te vier. Verrigtinge begin Sondag om 14:15, wanneer ’n straatoptog vanaf Shoprite, Paarl-Oos, na die Bethel Congregational Kerk, Evansstraat, plaasvind. Die diens begin om 15:00. Almal is welkom.
More
News
|