Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Voorblad

Voorblad
 
2009-07-09


MET die voorbladberig van 25 Junie het die Paarl Post weereens bewys dat julle die belange van die inwoners van die Paarl op die hart dra en deursigtigheid nastreef.

Die reaksie van die Paarlse ANC raadslede, die tyd daaraan spandeer op ’n Raadsvergadering en die briewe van beswaar in die Paarl Post dui maar net op politieke onvolwassenheid.

Die wapen lyk na ’n jag-geweer en nie ’n veel gevaarliker wapen (soos ’n masjien-geweer) nie!

PJ du Pré Kilian




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za