Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Jeugboek-skryfkursus

Jeugboek-skryfkursus
 
2009-07-09


AS jy wil hê jou kinders moet goed kan lees en presteer, moet daar vir hulle boeke geskryf word.

Van 23 tot 25 Julie (Donderdag-Vrydag 9:00-16:00 Saterdag 9:00-12:00) by die Taalmuseum kan almal wat ’n passie het vir stories en skryf, kom leer hoe om jeugverhale te skryf.

Die skryfkursus is prakties en leer jou stap vir stap om ’n idee tot by volledige storie te kry. Jy sal ook leer om alle soorte stories te skryf, hul metodes en resepte van die prenteboek tot by die spook en grilstorie.

Jy sal leer oor wat werk vir die mark, boekemark sowel as skolemark en aan wie jy jou storie kan voorlê.

Skrywer Marianna Brandt (Die Stoutsterte, Markus Stermuis, Die Avonture van Magrietjie Swaaiboude en nou Diva Veronica) is die aanbieder. Sy sal ná die kursus nog steeds as jou mentor optree om jou te help met jou eerste storie.

Bespreek by 021- 949-6616/ 084-288-3850 of stuur ’n e-pos aan kidztalk@netactive.co.za.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za