Reünie
2009-07-09
DIE La Rochelle matriekklas van 1989 hou op Vrydag 25 September by die skool in die Paarl hul reünie. Almal wat in die klas van 1989 was, word uitgenooi om die aand daar te geniet. Kontak Sonette by 073-421-7093 of e-pos haar by sonetteh@discovery.co.za. Stuur ook kontakbesonderhede van enigiemand van 1989 wat jy mag hê.
More
News
|