Paulus Joubert, Noorder Paarl pak mekaar
2005-08-18
NA die groot kragmeting tussen New Orleans en Klein Nederburg, vind nog ‘n derbystryd, dié tussen Paulus Joubert en Noorder-Paarl Sekondêr, Saterdag in die Paarl plaas.
Ondersteuners kan vanaf 16:00 op die pawiljoene van Faurestraat Stadion regskuif om te kyk hoe die eerste rugbyspanne mekaar die stryd aansê.
Die res van die derbywedstryd tussen die twee skole het reeds vandeesweek plaasgevind.
More
News
|