Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Tiere se wipplank-seisoen duur voort

Tiere se wipplank-seisoen duur voort
 
2009-07-09


YOUNG PEOPLES se wipplank-seisoen het Saterdag op Faurestraat-stadion voortgeduur toe hulle met 5-21 vasgeval het teen Collegians.
Die Tiere het swaar geleef in die skrums, maar die lynstaanspel van die Tiere was ’n groot pluspunt.
Peoples II (12–21), Peoples III (0–31) en Peoples se o.20’s (14–15) het vasgeval.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za