Terugslae oorkom
2009-07-16
DIE bekende Paralimpiese rolstoelatleet, Ernst van Dyk, is Woensdagaand 29 Julie die spreker by die jaarlikse dinee van die Paarlse Sakekamer te Lemoenkloof. Hy sal praat oor hoe om terugslae te bowe te kom. Belangstellendes wat dit wil bywoon, kan vir Elma Brand kontak by paarlsakekamer@definitelydifferent.co.za of 021-863-0397.
More
News
|