Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Winterskool vir personeelontwikkeling

Winterskool vir personeelontwikkeling
 
2009-07-16


DIE firma Joubert en Genote, wat spesialiseer in Organisasie-Ontwikkeling en Menslike Hulpbronbestuursdienste, bied eersdaags ’n aantal opwindende opleidingsprogramme aan as deel van hul winterskool in die Paarl.

Die eerste twee kursusse fokus op persoonlike ontwikkeling (“Selfbestuur en Motivering”) en interpersoonlike vaardighede (“Emotional Intelligence”). Drie programme (“Prestasiebestuur”, “Professionele Kliëntediens” en “Dissipline in die Werkplek”) is gerig op bestuurders en eienaars van kleiner besighede.

Die laaste program oor hoe om ’n geskikte pos te bekom, is die ideale geleentheid vir loopbaantoetreders en mense wat nuwe geleenthede soek, en het ‘n praktiese inslag (opstel van CV, voorbereiding van aansoeke, onderhoude, onderhandeling van kontrakte, ensovoorts).

Skakel tel 021-863-0966 of besoek www. joubertassociates.co.za.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za