Gedig vir Mandela
2009-07-16
Hoera! Hoera! jy’s 90 jaar jonk, Met jou Madiba-jive, wys jy, jy’t nog vonk! Jy’t vir ons as mens se vryheid geveg, Dít, het jy geglo, is elke mens se reg. Op 90 sien jy nog kans om baie te doen, Ter wille van liefde, vrede en versoen. ’n Leier is jy, vir so baie mense, Jou omgee, dié ken geen grense. Vir die wêreld is jy ’n ikoon, Vir ons in Suid-Afrika, ’n baie spesiale persoon. Roslyn Cupido (opvoeder) en klas, Newton Primêr.
More
News
|