Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Plesier met paaie

Plesier met paaie
 
2009-07-16


DIE hobbels en gate maak my mal

Hulle werk voorwaar my Golfie se gal

Behoede jou as dit reën - dan is alles nat

Blare en water veroorsaak damme - papsopwaternat

Dromme staan waar hulle werk

Maar o wee in die aand - dis nie gemerk

Wie gaan betaal as ek ’n drom raak ry?

Die versekering gaan net lag vir my

Komaan munisipaliteit lap ons paaie

Dan ry ons nie meer met draaie en swaaie

Maar wag - hulle sal Paarl nou begin tooi

Een van die dae is dit mos Cultivaria!

Dan word die dorp reggeruk en reggetrek

Stukkend word reggemaak,

Verbleik word geverf, gras word gesny!

Ons kan maar net wens dis elke maand Cultivaria!Pret met paaie




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za