Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Derbystryd op Wellington

Derbystryd op Wellington
 
2009-07-16


DIE hoërskole Bergrivier en Weltevrede pak mekaar van 28 Julie tot 1 Augustus in hul jaarlikse derbystryd op verskeie sportvelde op Wellington.

Die basketbalwedstryde is eerste aan die beurt, op 28 Julie by Bergrivier, na ’n toewydingsdiens Sondag 26 Julie om 10:00.

Op Woensdag 29 Julie pak die rugbyspanne (alle spanne behalwe die A-span) mekaar te Pelikaanpark vanaf 13:00.

Donderdag 30 Julie vanaf 13:00 speel die netbalspanne by Bergrivier se bane en die aand is daar ’n karaoke-kompetisie.

Vrydag 31 Julie vanaf 11:30 is sokker aan die beurt te Pelikaanpark gevolg deur ’n party.

Die eindstryd is op Saterdag 1 Augustus te Boland-stadion. Die spanne wat speel is die o.14A-rugbyspan10:30, o.15A 11:30, gevolg deur minirugby en die dogterspan. Die o.16A-span speel 14:10 en die eerste rugbyspan speel om 16:00.

Die dag word afgesluit met ’n derbyparty by Havanna.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za