Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Interskole ‘old boys’ Aksie-sport

Interskole ‘old boys’ Aksie-sport
 
2009-07-16


VANJAAR word die eerste Interskole Aksiesport-toernooi tussen die oud-studente van Boishaai en Gimnasium aangebied deur die Paarl Old Boys Classic (POBC).

Dit behels drie sportdissiplines - sokker, netbal en krieket - en vind plaas in die Paarl Action Sports Arena op Maandag 27 Julie.

Die sokker en netbal begin om 19:00 met die krieket wat volg.

Almal, insluitend kinders, is baie welkom om die verskeie spanne te kom ondersteun. Daar sal eetgoed te koop wees.

Vir navrae, kontak K Willemse (Gim) 083-635-4767 of C Burger (HJS) 082-552-3975. Die arena se nommer is 021-838-0615.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za