Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kuns Dagboek

Kuns Dagboek
 
2009-07-16


* Plaaskindertjes. Die drama Plaaskindertjies is Woensdag om 20:00 by die Breytenbach-sentrum te sien.

Plaaskindertjies is ’n eietydse drama deur die plaaslike skrywer, Hein Poole, wat handel oor vier plaaskinders wat alledaagse probleme in die gesig staar. Daar word op tienerswangerskap gefokus en hoe ’n mens se omstandighede nie jou drome en doelwitte hoef te benadeel nie.

Kaartjies is R40 by 021-873-2786 of 072-115-2913.


* Exhibition. Winter Warmers, a group exhibition, can be viewed at the Dorp Street Gallery in Stellenbosch until 31 July. For more information about the exhibition, visit www.dorpstraatgale ry.co.za.

* New concert series. Award-winning American pianist Bryan Wallick makes his debut in the Cape Town Concert Series on Saturday 25 July at 20:00 at the Baxter Concert Hall in Rosebank.

Wallick will play the Partita No.1 by Bach, Beethoven’s ‘Waldstein’ Sonata, Estampes by Debussy, Scriabin’s Fifth Sonata and the virtuoso showpiece ‘Figaro Fantasy’ by Busoni, based on Liszt’s paraphrase of a melody from Mozart’s opera, ‘The Marriage of Figaro’.

Tickets at Computicket or www.ctconcerts.co.za.

* Kunswerk. Die kunswerke van Hannes Meiring, bekende argitek, is tot 25 Julie by die Red Black and White galery in Distilleryweg, Stellenbosch, te sien.

Die uitstalling bestaan uit olieverfwerke en word genoem Soul of an Architect.
* Lollos kom kuier. Lollos van Lala-land kom kuier by mensekinders by die Breytenbach-sentrum op Saterdag 18 Julie om 10:00 om te leer dans en sing.

Saam met Alta en Minki neem Lollos jou op ’n opwindende en kleurvolle verbeeldingsreis.

Kom dans saam met Lollos en word saam fiks.

Mammas en pappas kan die kleinspan lekker bederf met hierdie prettigge kinderproduksie.

Kaartjies is R30 per persoon en kan bespreek word by 021-873-2786.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za