Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Raakgery en weggery

Raakgery en weggery
 
2009-07-23


MEVROU, u het my Saterdagoggend om 07:00 op die Markstraat-brug in die Paarl  raakgery. Ek skryf hierdie brief aan u om u weer bewus te maak van fietsryers.

Die man wat agter u gery het, mevrou, het gestop en na my welstand verneem.

U mevrou, het nadat u my gestamp het, net weggery.

Ek is jammer dat u motor se linkerkantspieël in die slag gebly het. Gelukkig is dit minder werd as ’n mens se lewe.

Johan Joubert




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za