Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wie gaan toepas?

Wie gaan toepas?
 
2009-07-23


DAAR is sprake van ’n puntestelsel vir ons verkeerswette waarvolgens ’n bestuurder sy lisensie kan verloor as die punte oploop.

Dit klink wonderlik en kan ons paaie veiliger maak, maar die vraag is wie gaan die nuwe wette toepas. Ons eie verkeersmense weet nie hoe om ’n verkeersirkel te gebruik nie.

Mense steur hulle ook maar min aan die snelstrikke waarin hulle keer op keer gevang word - dit lyk my sommige mense het kontakte op die regte plekke. Dankie darem dat ons verkeersmense se puntdiens puik is. Smuts




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za