Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gilde vergader

Gilde vergader
 
2009-07-23


DIE Boeremusiekgilde hou Saterdag om 16:00 by Simonsvlei Wynkelder hul algemene jaarvergadering.

Ná die vergadering gaan daar gebraai en lekker musiek gemaak word. Toegang is R10 per persoon.

* Op Vrydag 31 Julie om 20:00 hou die boeremusiekgilde ’n dans by Laerskool Noord-Eind, Paarl. Die orkes van Pieter le Roux, Klubmanne, sal optree. Toegang is R25 vir lede (R35 vir nie lede). Kontak Ciceel Wentzel by 083-346-7083.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za