Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Eietydse drama

Eietydse drama
 
2009-07-23


DIE drama Plaaskindertjies is op Woensdag 29 Julie om 20:00 by die Breytenbach-sentrum te sien.

Plaaskindertjies is ’n eietydse drama deur die plaaslike skrywer, Hein Poole, wat handel oor vier plaaskinders wat alledaagse probleme in die gesig staar.

Daar word op tienerswangerskap gefokus en hoe ’n mens se omstandighede nie jou drome en doelwitte hoef te benadeel nie.

Kaartjies is R40 by 021-873-2786 of 072-115-2913. Besoek www.breytenbachsentrum.co.za.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za