Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstyl kalender

Leefstyl kalender
 
2009-07-23


* Birdsers Alert. The half-yearly CWAC count will take place at 09:00 on Saturday at the Paarl Bird Sanctuary.

* DVD. Die Christelike Afhanklikheidsdiens vertoon Maandag (19:30) ’n DVD “oorwin slegte gewoontes” by die ACVV kantoor in Gimnasiumstraat, tussen Barock en Labori Skool. Kontak Christo by 082-256-5006.

* Voorgeboorte. Die voorgeboorte-klasse van Paarl Medi-Clinic se volgende siklus begin op 28 Julie (19:00). Skakel 021-807-8129 vir navrae.

* Dans. ’n Piekniekdans word Vrydag om 20:00 by Drakenstein Korrektiewe Dienste gehou om fondse vir die Miqlat Bowey House in te samel. Die Unity Brass Band tree op. Kaartjies is R50. Kontak Shandri Muller by 078-3674-937 of 079-031-5230.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za