Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Familiedag uitgestel

Familiedag uitgestel
 
2009-07-23


DIE Frank Pietersen Musieksentrum se Familiedag wat eerskomende Saterdag sou plaasgevind het, is uitgestel na Saterdag 5 September.

Die Familiedag sal om 11:00 begin met ’n steak en chips ete. Daar sal ook ’n groot skerm en biertuin wees en vermaak vir die kinders.

Gedurende die middag sal daar ensembles en groepe wees wat optree; en daar sal stalletjies met verversings te koop wees.

Vanaf 18:00 vind die FPMC Idols se finale ronde plaas. Inskrywings is R10 per lied en inskrywingsvorms is beskikbaar by die Musieksentrum. Kontak 021-8722-123/4.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za