Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bonsaiers vergader in tuin

Bonsaiers vergader in tuin
 
2009-07-23


DIE Boland bonsai-kai het weer groot planne vir hul maandbyeenkoms Saterdag om 09:00 wanneer die lede bymekaarkom in die Botaniese Tuin van die Universiteit van Stellenbosch.

’n Aantal bome van die versameling sal bespreek word. Die klub het die verantwoordelikheid aanvaar om om te sien na die besondere historiese en artistieke versameling van die Botaniese Tuin, en die samekoms het die doel om lede bewus te maak van die verantwoordelikheid.

Die Botaniese Tuin onder aanvoering van Deon Kotze het ’n groot verandering ondergaan en die bonsais is verskuif na ’n ruimte wat dit baie meer sigbaar en bekombaar maak.

Hierdie samekoms gee die geleentheid vir nie-lede om die benadering tot gehalte-bonsais te sien, maar ook om die pragtige tuin te besoek en ontbyt daar te geniet. Bonsai-staanders sal te koop wees. Skakel Marie-Louise by 082-715-0856 vir navrae.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za