Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SA kleure

SA kleure
 
2009-07-23


Weens hul goeie spel vir WP se o.18 Cravenweekspan tydens vanjaar se Cravenweektoernooi, wat verlede week in Oos-Londen plaasgevind het, is Hoër Jongenskool se Frans Malherbe (stut) en Hoërskool Gimnasium se William van Wyk (losskakel) ingesluit in die SA Skole-span, wat volgende maand kragte meet met Italië en Engeland.


More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za