Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kampioen

Kampioen
 
2009-07-23


Breslau Kulsen het as lid van die Boland Pool Federasie se provinsiale junior span geseëvier in hul afdeling tydens die SA nasionale toernooi vir juniors (o.18’s en o.21’s) by die Graceland Casino in Secunda.

Hy is ook aangewys om Pool SA as ’n Junior Springbok te verteenwoordig tydens die 2010 internasionale ag-bal toernooi in Blackpool, Engeland. Donasies is welkom (kontak 021-862-6326



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za