Kom dans saam
2009-07-30
DIE Boeremusiekgilde hou Vrydag 31 Julie om 20:00 ’n dans by Laerskool Noord-Eind, Paarl. Die orkes van Pieter le Roux, Klubmanne, sal optree. Toegang is R25 vir lede (R35 vir nie lede). Kontak Ciceel Wentzel by 083-346-7083.
More
News
|