DIE AD/HD-ondersteuningsgroep vergader Woensdag 12 Augustus om 19:00 by die Cheve-klubhuis in Meulstraat, Paarl.
Daar sal gepraat word oor tien praktiese wenke in die hantering van AD/HD-leerders in die grondslagfase.
Toegang is R5 per persoon. Om die vergadering by te woon, stuur ’n sms na Retha van Wyk by 083-407-2552.