DIE jaarlikse Groot Brag dinee van Hoër Jongenskool vir mans op die vooraand van interskole vind Vrydagaand om 19:00 in die Paarlse stadsaal plaas.
Kaartjies is beskikbaar by die OSU-kantoor by 021-872-2835.
Alle oudstudente, ouers en alle Boishaai-ondersteuners is welkom.