Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


`Lief-lief' op Wellington

`Lief-lief' op Wellington
 
2005-08-25


TWEE bekende akteurs, Joanie Combrink en Johann Nel, is Vrydag 2 September by Hugenote Hoër, Wellington te sien in die gewilde woordkunsprogram, Lief-lief deur Afrikaans.

Dis ’n “moet sien” vir almal wat lief is vir poësie, lief is vir Afrikaans en lief is vir die liefde!

Die kaartjies kos R50 per persoon en sluit ’n ligte ete in. Belangstellendes kan die skool skakel by 873-2111 om plek te bespreek.

Die program is onlangs in die Paarl aangebied en teleurgesteldes moes voor ’n vol saal omdraai.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za