Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Man sterf ná aanval op vrou

Man sterf ná aanval op vrou
 
2009-07-30


’n TRAGIESE voorval het verlede week ’n gesin van Wellington sonder ’n pa en seun gelaat.

Verlede Woensdag om 17:15 was daar huismoles in Minnaarstraat toe Keith Williams glo teruggekeer het na sy huis in Minnaarstraat.

Volgens bure was hy onder die invloed van drank, en het vir sy vrou begin aanrand.

Ter beskerming van sy ma, het Malcolm Williams (23) na bewering sy pa in die rug gesteek met ’n stomp voorwerp.

Keith is op die toneel dood.

Volgens bure het Keith gereeld amok gemaak by sy huis, en dikwels vir sy vrou aangerand.

Malcolm is in hegtenis geneem in verband met die voorval.


More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za