) RUGBY
* Saterdag speel die Boland Kavaliers teen die Blou Bulle (weg) om 17:00.
* Klubrugby: Young Peoples vs Goodwood (weg); Albions vs Silvertree (Dal A); Rangers vs Sir Lowrians (Dal E); Vine-yards vs Gardens (Daljosafat-stadion); Standards vs Violets (Dal C); Riverstones vs Pêrel United (Dal B); Windmeul vs Allandale (Windmeul); Simondium vs Blues (Simondium).
* Skolerugby: Hoër Jongenskool vs Hoërskool Gimnasium (Faurestraat-stadion); Hoër Landbouskool Boland vs Paul Roos (tuis); Weltevrede vs Bergrivier (Boland-stadion); Paulus Joubert vs St Pauls College van Engeland (tuis); Hoërskool Hugenote vs Strand Hoër (weg).
* Alle oud-studente van New Orleans Sekondêr vergader Maandag 3 Augustus om 19:00 by die skool om die derby-reëlings te bespreek. Kontak Andries Pieterse (084-097-1152), Dirkie Pietersen (073-280-8234), of Zynodean Fredericks (076-638-0743).
New Orleans Sekondêr se oud-studente dans is op 5 Augustus by Charlies. Toegang is R15.
* Alle oud-studente van Paulus Joubert Sekondêr word versoek om deel te raak van die oud-studente-derby teen Noorder-Paarl op 12 Augustus.
) CROSS COUNTRY
Cross Country Athletes have only the final Cross Country Trial left, to prepare for the 2009 Boland Championships. The final trial will take place at the Drakenstein Correctional Centre between Paarl and Franschhoek on Saturday.
The Boland Selectors are in the process of identifying athletes to represent Boland in the 15 years, 17 years, 19 years and senior categories at the SA Cross Country Championships in Pretoria on 12 September 2009.
Contact Richard Stander (CEO of Boland Athletics) on 072-347-8964.
) KRIEKET
* GMT Paarl-Oos Krieketklub se algemene jaarvergadering vind op 2 Augustus plaas, om 14:00, by die klubhuis.
* Paarl Krieketklub se oefeninge vind plaas te Bolandpark op Maandae en Woensdae om 19:00 (vanaf 3 Augustus 2009). Huidige en nuwe spelers word versoek om die oefeninge by te woon met die oog op die nuwe seisoen. Die klub beoog ’n toer na Oudtshoorn oor die naweek van 25 tot 27 September 2009.
Die klub se algemene jaarvergadering word in die klubhuis gehou op 23 Augustus 15:00. Alle nominasies vir bestuursposte moet die sekretaris voor 16 Augustus 2009 bereik.
* Young Peoples Krieketklub is reeds besig met sy voorbereiding vir die komende krieketseisoen. Oefeninge geskied Maandae en Woensdae vanaf 18:00 op Daljosafat.
Vanaf Donderdag 13 Augustus oefen die klub by Boland Park se binnenshuise nette vanaf 18:00 tot 20:00.
Kontak Harry (083-956-3266), Edwin (083-267-4195) of Lorenzo (072-541-0675).
Die klub se eerste vriendskaplike wedstryde is Saterdag 19 September op Daljosafat en Saterdag 26 September teen Piketberg (weg).
) WINDBUKS
Cape Air Rifle hou Saterdag ’n windbuksskiet-dag om 09:00 by die Malherbe plaas (Bloemendal). Kontak Jacques by 083-560-3141 of besoek www.capeairrifle.co.za vir meer inligting.
) GRAVEL TRAVEL
The Asics Wellington Gravel Travel mountain-bike event, sponsored by Olympic, takes place at Diemersfontein Wine and Country Estate on 15 August. For more information and online entries visit www.graveltravel.co.za