Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Derby

Derby
 
2009-07-30


DIE hoërskole Bergrivier en Weltevrede pak mekaar vandeesweek in hul jaarlikse derbystryd op verskeie sportvelde op Wellington.

Vandag van 13:00 speel die netbalspanne by Bergrivier se bane en vanaand is daar ’n karaoke-kompetisie.

Vrydag van 11:30 is sokker aan die beurt te Pelikaanpark gevolg deur ’n “Old School” party.

Saterdag op Boland-stadion speel die 14A-rugbyspan 10:30, en die o.15A-rugbyspan 11:30, gevolg deur minirugby en die dogterspan. Die o.16A-span speel 14:10 en die eerste rugbyspan speel om 16:00.




More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za