Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wynland-gimnaste bring medaljes huis toe

Wynland-gimnaste bring medaljes huis toe
 
2009-07-30


VERSKEIE gimnaste van Wynland Gimnastiekklub het medaljes ingepalm tydens die onlangse Wes-Kaap en Suidsone gimnastiekkampioenskappe.

Dié gimnaste het meegeding in vlakke een tot drie.

Tydens dié kampioenskappe het die onderskeie spanne van Boland, WP en SWD teen mekaar gekompeteer, waarna daar ’n Wes-Kaap span saamgestel is, wat in Uitenhage deelgeneem het.

Hiertydens het die Wes-Kaap span teen SWD en OP meegeding om as die Suidsone-kampioene gekroon te word.

Wynland Gimnastiekklub het uitsonderlik presteer tydens die Wes-Kaap kampioenskappe deur 22 apparaatmedaljes en sewe algehele medaljes te wen.

Tydens die Suidsone-kampioenskappe het Wynland Gimnastiekklub altesaam 16 apparaatmedaljes en ses algehele medaljes, vir vlak een tot drie, huis toe ge bring.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za