Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS-kommentaar

SMS-kommentaar
 
2009-08-06


) My buurman betaal honderde rande huur aan mnr x wat nie in Smartietown wil woon nie. Is dit dan nie bedrog nie?

) Beleggers van Kingfin lees Spreuke 13:11 en word wys. Daar is nie iets soos gou ryk word nie.

) Beleggers, moenie dat die drie broers van King Finance wegkom nie, dagvaar hulle!

)Greedy investors must blame themselves not Kingfin for their problems!

) Ek myself het al in 1997 aansoek gedoen maar sit nou nog sonder 地 huis. Hoe lank moet daar nog gewag word ? A.Meyer

) Fantastic cartoon about interschools/strikes! I love it!

) Why must our people suffer because of others? The foreigners come and take all our business, our work and mobile shops. Let them go back to Somalia and Nigeria. Unhappy, Wellington

) Tell the people the attack on a Somali shopkeeper is drug related. Unhappy resident of Egoli

) Our place is violent enough, do not give our community more violence. Go back to Somalia - Sus egoli

) Go do business where you come from. We do not want you here. I.S. Wellington

) Met die staking skaam ek my dood vir die beeld wat ons aan die buitew靡eld uitdra, ons het een van die sewe wonders, een van die mooiste natuurskone omgewings, en ons kan dit nie beman nie. En volgende jaar staak hulle maar weer...

) Die stakers mors en die belastingbetaler moet mos maar weer betaal

) Moet ons vir vullisverwydering betaal terwyl staking aangaan of moet ONS nou staak en weier om te betaal en al ons vullisdromme in die straat uitgooi?

) Wat 地 gemors - nou is daar dubbele werk. Daar is baie van ons wat enigiets sal gee om hulle salaris te kry.

) Fire hierdie fat cats en stel liewer dankbare monkeys aan om vullis te verwyder. Ada

) Beter salaris vir swak dienslewering? Daantjie

) Gee die werk van betogers vir ons wat nie werk het nie! Ons sal 13% vat!

) Wanneer gaan grys paleis se vetkatte

地 bietjie geld gebruik vir die skandelike dorpstrate wat so vol gate is?

) Iets wat die Paarl kort is 地 ordentlike belastingbetalersvereniging - ek is moeg vir betaal en betaal!

) Ek sien hoe draf 地 klomp boepens-eendjies in Optenhorststraat, Paarl, met polisiekentekens op hul T-hemde. Nou kan ons sien hoe lekker pay hulle. Andries

) Hoekom is party honde-eienaars se ongemanierd? Stap met die brakkie en laat hom voor ander mense se hekke bolletjies te los. Dra 地 sakkie saam!

) Die taxi痴 BRONNY2-WP en BRONNY3-WP het swak padmaniere en ry gevaarlik.

) Motors, motorfietse, ambulanse, polisievoertuie, busse en trokke maak ongelukke, maar hoekom nie lykswaens nie? Seker tog omdat hulle so stadig ry!

) Motoriste ry gevaarlik op die Wemmershoekpad - julle stel ander se lewens in gevaar deur oor die sperstrepe te jaag.




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za