Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bergrivier die beste

Bergrivier die beste
 
2009-08-06


OU BR ons is so trots op julle

Want vir WT het julle Saterdag laat bewe,

Dit was van die begin af ’n BR ding

Nou kan ons met trots ons skoollied sing,

Die atmosfeer was daar, vol spanning gelaai

Maar BR het die wenresep gesaai,

Renaldo Pietersen jy was die held

Jy het WT sommer lekker laat geld,

Aan die eerste span julle was puik

Kyk hoe mooi het julle BR se naam gebruik

As oud-leerder van BR wil ek net noem

Dit is sulke dinge wat leerders versoen,

Baie geluk met julle prestasie

ons doen dit weer daar is geen haas nie.

Madelein de Vries (Adams)




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za