Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Charleston Hill voer drama op

Charleston Hill voer drama op
 
2005-08-25


DIE produksie, ‘The Ugly Duckling, word Woensdag om 19:30 in die Huguenot gemeenskapsaal opgevoer deur Charleston Hill Sekondêr.

Kaartjies is R25 (R15 vir skoliere en R10 vir kinders o.12). Skakel die skool by 862-2347.

Die opvoering is deel van regisseur en choreograaf Vianca Adams se skoleprogram, Live Up a Storm.

Dit is ’n gratis program waar sy drie maande met leerders by ’n sekondêre skool werk en afsluit met ’n produksie.

Die fokus val op sosi-ale kwelvrae waarmee tieners worstel. Skole kan haar kontak by 073-189-2964.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za